JOINT STATEMENT BY SA GUNOWNERS’ ASSOCIATION [SAGA] AND SA HUNTERS AND GAME CONSERVATION ASSOCIATION [SAHGCA] Both SAGA and SAHGCA regret the fact that we were drawn into a negative debate in the public domain. Both organizations agree that we are allied in our support for legal firearm ownership and use in all sectors of the firearm community. We respect the right of each other to serve the interests of our members and the gun owning public. In order to enhance this right we have agreed to establish an appropriate communication channel that we will endeavour to maintain in future. We accept that there are serious challenges facing the firearms fraternity and we will endeavour to support each other in addressing these matters. We commit to act responsibly and with respect in dealing with each other and we call on our respective members to do the same. 15 August 2011 GESAMENTLIKE VERKLARING DEUR SA GUNOWNERS’ ASSOCIATION [SAGA] EN SA JAGTERS EN WILDBEWARINGS VERENIGING [SAJWV] Beide SAGA en SAJWV spreek hulle spyt uit oor die feit dat die verenigings in die publiek ingesleep is in ? negatiewe debat. Beide verenigings stem saam dat daar eenstemmigheid is ten opsigte van ondersteuning vir wettige vuurwapen besit en gebruik in alle sektore van die gemeenskap. Die verenigings respekteer elk ander se reg om die belang van ons lede en die vuurwapen gemeenskap te dien. Om die reg te versterk is besluit om toepaslike kommunikasie kanale te vestig en dit in die toekoms te onderhou. Ons besef dat ernstige uitdagings die vuurwapengemeenskap in die gesig staar en sal poog om mekaar te ondersteun wanneer die sake aangespreek word. Die verenigings onderneem om met verantwoordelikheid en respek teenoor mekaar op te tree en versoek ons onderskeie ledegroepe om dieselfde te doen. 15 August 2011